INK is ’n wonderlike nuwe platform vir Afrikaanse skryfwerk waarby ek hierdie maand aangesluit het. Daar is nog nie té veel van my werk daarop gepubliseer nie, maar ek bou stadig maar seker daaraan. Verwag vonkfiksie, rubrieke en gedigte!

Loer ook sommer terwyl jy daar is na van die ander skrywers se werk. Lees is verniet! Maar almal waardeer terugvoer op hulle werk…

Indien jy self ’n skrywer is – of een wil wees – gaan sluit gerus by INK aan en deel jou kreatiwiteit met die wêreld.

Om my werk op INK te lees, volg net hierdie skakel, of klik op die titels hieronder.

Carli Jean, tea, writing, pen
Photo by Carli Jean
Advertisements